Intellektuele Eiendom
Hieronder is 'n nievolledige lys van handelsmerke en diensmerke wat deur Tinder LLC besit word en wat met die Tinder-handelsmerk verband hou.
Jy mag nie die onderstaande merke sonder magtiging van Tinder LLC gebruik nie. As magtiging verleen is en jy gebruik onderstaande merke in publikasies wat slegs in die Verenigde State versprei word, sluit die toepaslike ™ of ® simbool in by ten minste die eerste gebruik en by daardie daaropvolgende gebruike waar die merke prominent voorkom. Vir publikasies wat buite die Verenigde State versprei word, is die gebruik van die ™ kennisgewing-simbool aanvaarbaar. Dit is ook gepas om, in plaas van die handelsmerksimbole, die handelsmerkverklarings te gebruik in die vorms wat hieronder gelys word:
Voorbeelde van handelsmerkverklarings
Vir geregistreerde handelsmerke: TINDER is die eksklusiewe geregistreerde handelsmerk van Tinder LLC, en word met toestemming gebruik.
Vir ongeregistreerde handelsmerke: TINDER is die eksklusiewe handelsmerk van Tinder LLC, en word met toestemming gebruik.
Flame-logo
Vir die Flame-logo, dui asseblief ook aan dat die logo deur outeursreg beskerm word. Dit kan gedoen word deur óf die kombinasiesimbool “™&© Tinder LLC”, óf die volgende verklaring (bykomend tot bogenoemde handelsmerkverklaring) te gebruik:
Outeursreg [year of first publication] Tinder LLC. Alle regte voorbehou. Met toestemming gebruik.
Die weglating van 'n produk, diensnaam of logo uit onderstaande lys beteken nie 'n afstanddoening van enige handelsmerk of ander intellektuele-eiendomsregte wat met daardie produk, naam of logo verband hou nie.
As jy 'n webwerf of toepassing sien wat 'n Tinder LLC-handelsmerk ontoepaslik gebruik, wil ons graag daarvan hoor. Rapporteer ontoepaslike gebruik van 'n Tinder LLC-handelsmerk aan trademark@match.com.
Handelsmerke en Diensmerke
IT’S A MATCH!™
PASSPORT™
REWIND®
SUPER LIKE™
SWIPE®
SWIPE LEFT™
SWIPE RIGHT™
TINDER®
TINDER CHANNELS™
TINDER GOING OUT™
TINDER GOLD™
TINDER PLUS®
TINDER SELECT™
TINDER SOCIAL™
TINDER STACKS™
TINDER PLACES™
TINDER U™
SWIPE SESSIONS™
SWIPESESSIONS™
SWIPE SURGE™
SWIPE NIGHT™






Patentlys
Die Diens word deur een of meer van die volgende patente gedek:
U.S. Pat. No. D755,814
U.S. Pat. No. D779,540
U.S. Pat. No. D780,775
U.S. Pat. No. D781,311
U.S. Pat. No. D781,334
U.S. Pat. No. D781,882
U.S. Pat. No. D791,809
U.S. Pat. No. D798,314
U.S. Pat. No. D852,809S
U.S. Pat. No. D854,025S
U.S. Pat. No. 7,613,706
U.S. Pat. No. 7,617,134
U.S. Pat. No. 7,676,466
U.S. Pat. No. 8,566,327
U.S. Pat. No. 8,010,546
U.S. Pat. No. 8,010,556
U.S. Pat. No. 8,051,013
U.S. Pat. No. 8,117,091
U.S. Pat. No. 8,195,668
U.S. Pat. No. 8,473,490
U.S. Pat. No. 8,559,706
U.S. Pat. No. 8,583,563
U.S. Pat. No. 8,621,090
U.S. Pat. No. 8,862,461
U.S. Pat. No. 8,885,012
U.S. Pat. No. 8,996,618
U.S. Pat. No. 9,094,396
U.S. Pat. No. 9,148,333
U.S. Pat. No. 9,158,821
U.S. Pat. No. 9,185,184
U.S. Pat. No. 9,245,301
U.S. Pat. No. 9,251,220
U.S. Pat. No. 9,350,636
U.S. Pat. No. 9,413,845
U.S. Pat. No. 9,418,057
U.S. Pat. No. 9,495,391
U.S. Pat. No. 9,536,221
U.S. Pat. No. 9,537,706
U.S. Pat. No. 9,560,156
U.S. Pat. No. 9,672,289
U.S. Pat. No. 9,679,259
U.S. Pat. No. 9,715,532
U.S. Pat. No. 9,733,811
U.S. Pat. No. 9,824,123
U.S. Pat. No. 9,830,669
U.S. Pat. No. 9,836,533
U.S. Pat. No. 9,870,465
U.S. Pat. No. 9,959,023
U.S. Pat. No. 9,547,369
U.S. Pat. No. 9,720,570
U.S. Pat. No. 10,108,968
U.S. Pat. No. 10,149,267
U.S. Pat. No. 10,203,854
U.S. Pat. No. 10,277,710
U.S. Pat. No. 10,333,999
U.S. Pat. No. 10,380,158
U.S. Pat. No. 10,387,795
U.S. Pat. No. 10,523,622
U.S. Pat. No. 10,540,607
U.S. Pat. No. 10,624,054





